In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Beurse rigtingloos na Amerika begin om tariefbriewe te stuur: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Hoe ernstig is die afsnypunt op tariewe die keer?: Deon Gouws – beleggingshoof, Credo Opskorting van invoerverbod laat pluimvee-invoerders glimlag: Grant Hendricks – uitvoerende komitee lid, Vereniging vir Vleisinvoerders-en-uitvoerders (Amie) Minder mense gebruik gratis water en elektrisiteit: Joe de Beer – adjunk-direkteur-generaal: ekonomiese statistiek, Statistiek Suid-Afrika Ken jou feite voor jy oorsee belê: Karel de Waal – portefeuljebestuurder, PSG Wealth Paarl Rooivleispryse skiet die hoogte in: Dr Frikkie Maré – uitvoerende hoof Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) |