‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 1 Mei 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Hoe gaan kunsmatige intelligensie loopbane in die IT-bedryf raak? Prof Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid, Universiteit van Johannesburg

Verdien bankbase in Suid-Afrika hulle ruim vergoedingspakkette? Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital

Baie Suid-Afrikaners kyk nog na goue visums as Plan B: Dani van Vuuren – konsultant, Sovereign Trust SA

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28ste April 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28ste April 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Tinus de Jager
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Doen jou somme voor jy met hoenders in die stad boer
Doen jou somme voor jy met hoenders in die stad boer
Tinus de Jager
Izak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (Sapa) en Daan Lotter, Johannesburgse hoenderboer gesels oor hoe jy somme kan doen voor jy met hoenders in die stad boer.
Amerikaanse markte word hoër gedruk deur maatskappyresultate
Amerikaanse markte word hoër gedruk deur maatskappyresultate
Tinus de Jager
Abrie Grobler, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria Oos gesels oor die Amerikaanse markte wat hoër gedruk word deur maatskappyresultate.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.36
01 May, 17:29
0.33 %
EURZAR
20.23
01 May, 14:03
0.20 %
GBPZAR
23.00
01 May, 14:03
0.08 %
BTCUSD
28,504.20
01 May, 17:28
-2.48 %
Current Value Move %
JSE ALSI
78,218
01 May 00:00
0.12%
S&P500
4,169.48
28 Apr, 0:00
0.83%
Dow Jones
34,098.16
28 Apr, 0:00
0.80%
BRENT
78.73
01 May, 14:05
-1.89%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa