In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs eindig die week aan die wenkant: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Hoe raak die week se beleidsbesluite jou?: JB Smith – besturende direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management Navorsing wys ons dink anders oor werk in kantore: Louis Fourie – medestigter, Venture Workspace Blokkettingtegnologie maak transaksies al hoe vinniger: Connie Bloem – besturende direkteur, Mesh.trade Kenners antwoord luisteraarsvrae: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak & Rita Cool – hoof van individuele advies strategie, Alexforbes |