‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 15 November 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Die indeks vir alle aandele op die JSE styg vanmiddag, dit ten spyte van wisselvalligheid op internasionale markte: Nelis Brink – direkteur, PSG Wealth R21

Hoe raak nuwe beleid in Amerika ons hier in Suid-Afrika?: Maarten Ackerman – hoofekonoom, Citadel

Koop buitelanders eiendom hier om geld te was?: Tiaan Pretorius – bestuurder, Seeff Centurion

Kenners antwoord luisteraarsvrae: Nelis Brink – direkteur, PSG Wealth R21 & Jaco Prinsloo – senior finansiële raadgewer, Alexforbes

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 14de November 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 14de November 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Wat gaan by Banxso aan?
Wat gaan by Banxso aan?
Ryk van Niekerk
Pierre du Toit, senior vennoot van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te likwideer, en sê die verhoordatum is op 04 Desember.
Al meer munisipaliteite gaan die bestuur van elektrisiteitsdienste uitkontrakteer
Al meer munisipaliteite gaan die bestuur van elektrisiteitsdienste uitkontrakteer
Ryk van Niekerk
Tommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging gesels oor munisipaliteie wat die bestuur van elektrisiteitsdienste uitkontrakteer.
In dieselfde bootjie as kliënte
Koffie met Ryk
In dieselfde bootjie as kliënte
Ryk van Niekerk
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.19
15 Nov, 16:47
-0.38 %
EURZAR
19.17
15 Nov, 16:47
-0.23 %
GBPZAR
23.00
15 Nov, 16:47
-0.56 %
BTCUSD
89,415.50
15 Nov, 16:47
1.36 %
Current Value Move %
JSE ALSI
83,959
15 Nov 00:00
0.15%
S&P500
5,949.17
14 Nov, 0:00
-0.60%
Dow Jones
43,750.86
14 Nov, 0:00
-0.47%
BRENT
71.77
15 Nov, 16:35
-0.66%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa