RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Hulpbronne, metale en mynbou hou JSE by beginvlakke: Nelis Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Hoe sal leierskap van die G20 Suid-Afrika baat?: Dr. Christie Viljoen – senior ekonoom PWC Jan Taks raak aan diegene wat nie meer hier woon nie: Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant WhatsApp-kaart kan meer mense die formele sektor binnebring: Elizma de Beer – hoof van groei, Mama Money Kenners antwoord luisteraarsvrae: Nelis Brink – direkteur, PSG Wealth R21 & Rita Cool – hoof van individuele advies strategie, Alexforbes |
|
|
| | | Die SAL is winsgewend! | Ryk van Niekerk | Derek Hanekom, tussentydse voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) gesels oor hulle finansiële resultate. |
|
| Koffie met Ryk | eBucks het ’n lewe van sy eie | Ryk van Niekerk | Pieter Woodhatch uitvoerende hoof FNB eBucks gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. |
|
| Southern Sun pluk Covid-19-vrugte | Ryk van Niekerk | Southern Sun het vandag resultate vir die ses maande tot einde September aangekondig, die omset was 7% hoër en die wins spring met 31%. Die uitvoerende hoof, Marcel von Aulock gesels oor die resultate. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.11 22 Nov, 16:46 | 0.11 % | EURZAR | 18.85 22 Nov, 16:46 | -0.50 % | GBPZAR | 22.67 22 Nov, 16:46 | -0.43 % | BTCUSD | 97,692.30 22 Nov, 16:46 | -0.39 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 85,621 22 Nov 00:00 | 0.11% | S&P500 | 5,948.71 21 Nov, 0:00 | 0.53% | Dow Jones | 43,870.35 21 Nov, 0:00 | 1.06% | BRENT | 74.18 22 Nov, 16:35 | -0.15% |
|
|
|
| | |
|