In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies by Sasfin Wealth Was die SAID se begroting realisties?: Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) Hoe siek is Suid-Afrika se geldsake?: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep, Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika, en Madalet Sessions , portefeuljebestuurder en medebestuurder: SCI Gebalanseerde en Stabiele fondse, Denker Capital |