In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Woollies se wins val met 20%, sny dividend met 30%: Roy Bagattini – uitvoerende hoof, Woolworths Hoe sleg is die idee dat die staat nie vanjaar sy GEPF-bydraes staak?: Jaco van Tonder – direkteur: adviseursdienste, Ninety One Curro groei ondanks groter druk op ouers: Cobus Loubser – uitvoerende hoof, Curro Wat beteken Trump se kriptoreserwe vir kriptopryse?: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |