View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    14 Jun 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

Hoe smerig is die SAL-privatisering? Zazi Nsibanyoni-Anyiam – president, South African Cabin Crew Association (SACCA)

Alexander Forbes trap water in ‘n rowwe see: Dawie de Villiers – uitvoerende hoof, Alexander Forbes

Nigerië se Access Bank nou amptelik in Suid-Afrika: Bennie van Rooy – besturende direkteur in SA, Access Bank

Hoe moet die ideale aftreeportefeulje lyk? Elke Brink – finansiële adviseur, PSG R21 Wealth Management Stellenbosch

Jy het ‘n dik beursie nodig vir ‘n ruimte-reis: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool

 

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Die SAL word geprivatiseer
11 Jun 2021  /  Dr. Joachim Vermooten – vervoerekonoom LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 11 Junie 2021
11 Jun 2021  /  Tinus de Jager – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies
11 Jun 2021  /  JB Smith – direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management & Wouter Fourie – finansiële adviseur, Ascor Independent Wealth Managers LUISTER IN APP
Listen Live Link Batebestuurders in opstand oor voorgestelde Prosus aandeelwisseling
11 Jun 2021  /  Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig: Foschini, SAA en Eskom
11 Jun 2021  /  JB Smith – direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.