View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    25 Aug 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Hoe verander die VWF se Ters-betalings? Piet Nel – belastingprojekleier, Saica

Italtile wil verder uitbrei ondanks daling in ekonomiese aktwiteitsvlakke: Jan Potgieter — uitvoerende hoof, Italtile

Imperial sien oplewing in aktiwiteitsvlakke, maar dis steeds laer as voor die grendeltyd: George de Beer — finansiële hoof, Imperial

Masterdrilling loop ook onder Covid 19-inperkings deur: Danie Pretorius — uitvoerende hoof, Master Drilling

Kuberkrakers slaan munt uit Covidmania: Herman de Kock – hoof van verkope en dienste, Nedbank Business Banking

Wat kan die landbousektor oor die volgende dekade verwag? Dr Ferdi Meyer – bestuurshoof, Bureau for Food and Agricultural Policy (BFAP)

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Doen jou eie ding: Naked Insurance is besig om die versekeringsbedryf te ontwrig
25 Aug 2020  /  Sumarie Greybe - medestigter van Naked versekering LUISTER IN APP
Listen Live Link RSG se Geldsake met Moneyweb – Maandag 24 Augustus 2020
24 Aug 2020  /  Ryk van Niekerk - Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Só gaan dit nou in SA se gimnasiums
24 Aug 2020  /   Mannee de Wet – besturende direkteur en mede-stigter, Planet Fitness LUISTER IN APP
Listen Live Link Parlement keur voorgestelde wet vir Padongelukfonds af
24 Aug 2020  /   Prof Hennie Klopper – emeritus-professor, department van privaatreg aan die Universiteit van Pretoria LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig
24 Aug 2020  /   Theo Vorster – Galileo Capital LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.