View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    26 Apr 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chris Davies – portefeuljebestuurder, PSG Wealth

Hoekom het die rand die afgelope twee weke sy wind uitgeval?: Gert Visser – valutaspesialis by RMB

SA se rykes bly in SA, maar hulle het ‘n plan B: Amanda Smit – hoof van Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika, Henley & Vennote

Die departement van landbou wil help om paaie te herstel: Christo van der Rheede – uitvoerende hoof, Agri SA

Wildplase staar dalk dramatiese stygings in eiendomsbelasting in die gesig: Jacques Blaauw – voorsitter van die Thabazimbi Sakekamer

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 25 April 2022
25 Apr 2022  /  Ryk van Niekerk LUISTER IN APP
Listen Live Link PSG-ontknoping kan in Augustus plaasvind
25 Apr 2022  /  Piet Mouton - uitvoerende hoof, PSG LUISTER IN APP
Listen Live Link Hoe gesond is die regering se pensioenfonds se geldsake?
25 Apr 2022  /  Jaco van Tonder – direkteur van adviseursdienste, Ninety One LUISTER IN APP
Listen Live Link Só gebruik die Johannesburgse metro tegnologie om oortreders van padreëls vas te trek
25 Apr 2022  /  Hein du toit - algemene bestuurder vir padveiligheid en e-handel, Syntell LUISTER IN APP
Listen Live Link Nuwe ontwikkeling wil self alle krag-, water- en riooldienste lewer
25 Apr 2022  /  Oluf Erichsen van die Glen Cullen Private Country Estate in Middelburg in Mpumalanga LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.