In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Hoekom het Suid-Afrika in 2022 die minste steenkool in 30 jaar uitgevoer?: Bonginkosi Mabaso – handelshoof, Transnet Spoor Vrag Spoor Is die billike waarde van die rand R9.50/$? Die Big Mac-indeks sê só: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep Die regering wil jou (dalk) betaal om sonpanele op jou dak te sit: Jan Vermeulen – joernalis, MyBroadband Maatskappye wat fakture aan kliënte e-pos moet seker maak dit word nie onderskep nie: Prof. Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid, Universiteit van Johannesburg |