In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Hoekom is die rand so sterk?: Gert Visser – valutaspesialis, Rand Merchant Bank Old Mutual voorsien 2,2% groei: Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual Die Ponte is onder die hammer: Norman Raad – uitvoerende hoof, Broll Afslaers en Verkope Die Tesourie verslap PPP-reëls: Ian Petherbridge – konsultant prokureur, Thompson Wilks Inc Stablecoins meer aktief as Visa en Mastercard: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |