In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van adviesdienste, Sasfin Wealth Hoekom val die rand sy wind uit?: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, Rand Merchant Bank SA se toerismebedryf begin weer blom: Thandiwe Mathibela – wêreldwye bestuurder: kommunikasie en belanghebbende betrekkinge, SA Toerisme Die waarde van elektroniese transaksies dui op ’n moontlike (effensie) oplewing van die ekonomie: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Kuberkrakers fokus al hoe meer op kriptobates: Carel de Jager – groepleier, Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) |