In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Hoekom verstewig die rand?: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, RMB Tsogo Sun Gaming op koers om weer die boerpot te slaan: Chris du Toit – uitvoerende hoof, Tsogo Sun Gaming Die OBK wil in die waterstofbedryf belê: Prof. Wikus van Niekerk – dekaan van Ingenieurswese, Universiteit van Stellenbosch en direkteur, Sentrum vir Hernubare en Volhoubare Energiestudies Kuberkrakers is besig om al hoe meer na Afrika te kyk: Prof. Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit by die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesbur |