View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    4 Feb 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk - Moneyweb

Markoorsig: Nerina Visser - Beleggings-strateeg, ETF-SA

Hoekom verstewig SA staatseffekte? Wikus Furstenberg - portefeuljebestuurder, Futuregrowth Batebestuur

Myne kan nou self elektrisiteit opwek... hoe vinnig kan dit gebeur? Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye-Stillwater

Die eiendomsmark bly onder druk: John Loos – huishoudelike en eiendomsektorstrateeg, FNB

Landbou se 2020-vooruitsigte wys darem groen lote: Dawie Maree - hoof van inligting en bemarking, FNB Agri-Business

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Hoe vêr is SA van die fiskale afgrond? LUISTER IN APP
3 Feb 2020  /  Montfort Mlachila – EMF se senior verteenwoordiger in Suid-Afrika
Listen Live Link Hoeveel gaan jy vir data in die toekoms betaal? LUISTER IN APP
3 Feb 2020  /  Pieter Geldenhuys - toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.