‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 30 Julie 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb 

Markoorsig: Omri Thomas – direkteur, Abax Investments

Eerste geld vloei van die Reserwebank na die tesourie om skuld te delg: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep

Hoenderprodukte straks van BTW kwytgeskeld: Pieter Faber – uitvoerende beampte: belasting , Saica

Elektriese laaistasies vir vragmotors kom langs die N3: Joubert Roux – medestigter, Zero Carbon Charge

Klein besighede moet ook versigtig wees vir kuberskelms: John Dalton – hoof: Ingenieurswese, Lula

Bewaringslandbou kry momentum in die Wes-Kaap: Prof Johann Staruss – voorsitter: plaaslike reëlingskomitee en senior wetenskaplike verantwoordelik vir navorsing oor volhoubare gewasstelsels, Wes-Kaapse departement van landbou

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29ste Julie 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29ste Julie 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Dié Chinese ruimtetuig het mense regoor die wêreld aan die frons
Dié Chinese ruimtetuig het mense regoor die wêreld aan die frons
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor 'n Chinese ruimtetuig.
Vertraag regspraktisyns pogings om SA van die gryslys te kry?
Vertraag regspraktisyns pogings om SA van die gryslys te kry?
Ryk van Niekerk
Martus de Wet, raadslid van die Prokureursorde van Suid-Afrika gesels oor regspraktisyns wat traag om die FIS-vraelys in te vul.
Die Inkomstediens al hoe “strenger” met oudits
Die Inkomstediens al hoe “strenger” met oudits
Ryk van Niekerk
Elle-Sarah Rossato, vennoot van PwC en hoof van belasting en dispuutoplossing gesels oor veranderings aan belasting.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.34
30 Jul, 17:13
-0.60 %
EURZAR
19.79
30 Jul, 17:13
-0.69 %
GBPZAR
23.52
30 Jul, 17:13
-0.67 %
BTCUSD
65,884.70
30 Jul, 17:13
-2.37 %
Current Value Move %
JSE ALSI
81,361
30 Jul 00:00
0.43%
S&P500
5,463.54
29 Jul, 0:00
0.08%
Dow Jones
40,539.93
29 Jul, 0:00
-0.12%
BRENT
78.85
30 Jul, 17:00
-1.25%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa