In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Hof sê regering en polisie kan nie appelleer teen ’n hofbevel dat hulle hul werk moet doen nie: Johann Ferreira – uitvoerende hoof, Intercape & Brig. Athlenda Mathe – nasionale woordvoerder, Saps Buitelanders proe toenemend aan SA staatseffekte: Gert Visser – bedryfshoof: vaste-inkomste-valutakommoditeite, Rand Merchant Bank As jy ’n inkomste verdien, moet jy ’n raadgewer gaan sien: Henri le Grange – gesertifiseerde finansiële beplanner, Old Mutual Dit vat jare om ’n besigheid te bou. Moenie jaag nie: Ina Paarman – stigter, Ina Paarman |