In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Suid-Afrikaanse indekse volg wêreldmarkte hoër: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal MTN sê hulle lewer beter diens in die Wes-Kaap: Ernest Furstenberg Paul – hoofbestuurder: netwerk-ontplooiing, MTN Hou maar jou oog op jou buitelandse beleggings: Brenda van Zijl – finansiële beplanner, Verity Financial Service Kenners antwoord luisteraarsvrae: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |