In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Kleinhandelverkope styg met meer as 6% in Oktober: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Inflasie styg minder as wat verwag is: Dr Christie Viljoen – senior ekonoom PwC Beleidsveranderinge raak skrootwerkers: Amanda Visser – joernalis, Moneyweb Rooivleisuitvoere styg met 25%: Dewald Olivier – bestuurshoof, Red Meat Industry Services (RMIS) Hierdie is wat jongmense nodig het in die werkplek: Roelita Cloete – projekdirekteur, Saica Wat gaan volgende jaar met kripto gebeur?: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |