‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 15 Februarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Die regering faal Suid-Afrika: Niël Pretorius – uitvoerende hoof, DRD Gold

Inflasie val tot 6,9%, maar kospryse spring: Ettienne Le Roux – hoofekonoom, RMB

Discovery gaan mediese versekering deur Clicks verkoop: Deon Kotze, Discovery

Kan die landboubedryf hom teen El Niño staal?: Cobus De Bruyn – hoof van Landbou, Nedbank

Klein kripto geldeenhede volg nie die twee reuse hoër nie: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

 

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14 de Februarie 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14 de Februarie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Wat is 'n super-koei en hoekom wil die Chinese dit kloon?
Wat is 'n super-koei en hoekom wil die Chinese dit kloon?
Ryk van Niekerk
Neels Neethling, vise-voorsitter van die Melk Produsente Organisasie (MPO) gesels oor wat 'n super-koei is.
Die Wêreldbank dink batteryberging kan 'n reuse bedryf in SA word
Die Wêreldbank dink batteryberging kan 'n reuse bedryf in SA word
Ryk van Niekerk
Paul Vermeulen van die Suid-Afrikaanse energie- bergingsvereniging (SAESA) gesels oor die toekoms van batteryberging in Suid-Afrika.
Wees versigtig waar jy belê. Daar is al hoe meer onwettige skemas wat jou geld wil steel
Wees versigtig waar jy belê. Daar is al hoe meer onwettige skemas wat jou geld wil steel
Ryk van Niekerk
Gerhard Van Deventer, hoof van ondersoek by FSCA gesels oor die toename van onwettige skemas en gee advies oor hoe om jouself te beskerm.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.06
15 Feb, 17:36
1.14 %
EURZAR
0.00
01 Jan, 0:00
%
GBPZAR
0.00
01 Jan, 0:00
%
BTCUSD
22,774.39
15 Feb, 17:37
4.42 %
Current Value Move %
JSE ALSI
79,472
15 Feb 00:00
-0.48%
S&P500
0.00
01 Jan, 0:00
%
Dow Jones
0.00
01 Jan, 0:00
%
BRENT
84.90
15 Feb, 17:28
-0.84%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa