In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS NinetyOne koop Sanlam se beleggingsbesigheid vir R5 miljard: Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One Inflasie val tot sy laagste vlak in vier jaar: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal: Lance Fanaroff – medestigter, iiDENTIFii Private krediet bied alternatiewe opsie: Stefan Nothnagel, Westbrooke Alternative Asset Management Kriptoplatforms moet nou weet wie die partye is tot ’n transaksie: Leopldt Jansen van Vuuren – voldoeningsbestuurder en hoof: OCA (On Chain Analytics), Provenance |