In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die rand staan sterk teen die Amerikaanse dollar: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Is daar hoop vir groei in die volgende jaar?: Maarten Ackerman – hoofekonoom, Citadel Meer geboue word klaargemaak in vergelyking met verlede jaar: Dr Roelof Botha – politieke ekonoom Bonusse en 13 tjeks. Is jy geregtig daarop?: Prof Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyer Nuwe projek word geloods om digitale vaardigheid te verbeter: Hannes Wessels – hoof, Binance Suid-Afrika Daar is ‘n nuwe standaard vir tegnologiese ontwikkeling: Herna Mayer – bestuurshoof, Innocentrix |