View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    15 Apr 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – Sasfin Wealth

Is dit die einde vir die SAL? Professor Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sake-Bestuurskool

Hoe kan die Internasionale Monetêre Fonds jou help? Lullu Krugel – hoof-ekonoom, PWC-Africa

Mededingingskommisie klap ondernemings wat pryse met tot 900% opjaag: Ahmore Burger-Smidt – hoof van mededingingreg, Werksmans Prokureurs

Kwalifiseer jy vir hulp van die werkloosheidsversekeringsfonds? Johan Botes – prokureur, Baker McKenzie

 

NUUTSTE POTGOOIE VAN
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Hoe doen jy aansoek vir hulp van die werkloosheidsversekeringsfonds? LUISTER IN APP
15 Apr 2020  /  Johan Botes - prokureur, Baker McKenzie
Listen Live Link Goudprys spring deur R1 miljoen per kilogram LUISTER IN APP
14 Apr 2020  /  Wilhelm Hertzog - portefeuljebestuurder, Rozendal Partners
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.