RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 6 Februarie 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Is MTN se finansiële afdeling meer werd as Sanlam en Old Mutual?: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Die mededingingskommissie gaan konstitusionele hof toe oor bankknoei-saak: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur van kompetisie, Werksmans Prokureurs Die pryse van luukse huise in Kaapstad is spotgoedkoop: Dr Andrew Golding – uitvoerende hoof, Pam Golding Landbouweekblad wil oplossings soek vir die verval van die platteland: Chris Burgess – hoofredakteur van Landbouweekblad |
|
|
| | | | | Die minimumloon styg met 8,5% | Ryk van Niekerk | Theuns du Buisson, ekonomiese navorser van die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) gesels oor die minimumloon. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.87 06 Feb, 17:43 | -0.94 % | EURZAR | 20.28 06 Feb, 17:43 | -0.95 % | GBPZAR | 23.74 06 Feb, 17:43 | -0.59 % | BTCUSD | 43,128.29 06 Feb, 17:43 | 1.87 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 74,559 06 Feb 00:00 | 0.71% | S&P500 | 4,942.81 05 Feb, 0:00 | -0.32% | Dow Jones | 38,380.12 05 Feb, 0:00 | -0.71% | BRENT | 78.68 06 Feb, 17:30 | 0.86% |
|
|
|
| | |
|