‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 23 Augustus 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Inflasie val tot ‘n twee-jaar laagtepunt, maar…: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Is ‘n Brics-geldeenheid die antwoord (of moontlik)?: Andre Cilliers – direkteur, TreasuryOne

‘n Aussie-maatskappy vind ‘n reuse gasreserwe naby Secunda: Nick de Blocq – uitvoerende hoof, Kinetiko Energy

Sasol se wins gly weens aggressiewe afskrywings: Hanre Rossouw – finansiële hoof, Sasol

DRD Gold se winssyfers blink ondanks laer produksie: Niël Pretorius – uitvoerende hoof, DRD Gold

Die IDC soek na vennote om klein en middelslag-ondernemings te finansier: Sonja Loggenberg – hoof van vennootskap, IDC

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 22ste Augustus 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 22ste Augustus 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Saoedi-Arabië wil weer SA rooivleis invoer
Saoedi-Arabië wil weer SA rooivleis invoer
Ryk van Niekerk
Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Rooivleis Produsente Organisasie gesels oor hoekom die verbod ingestel was en hoekom dit nou opgehef is.
Nuwe Watervernootskapkantoor moet saam met die private sektor waterinfrastruktuur regruk
Nuwe Watervernootskapkantoor moet saam met die private sektor waterinfrastruktuur regruk
Ryk van Niekerk
Johann Lubbe, hoof van die Watervernootskapkantoor gesels oor hoe hulle saam met die private sektor waterinfrastruktuur sal regruk.
Richard Spoor wil nuwe klasaksie teen steenkoolmyne instel
Richard Spoor wil nuwe klasaksie teen steenkoolmyne instel
Ryk van Niekerk
Richard Spoor, menseregte prokureur van Richard Spoor Inc gesels oor die nuwe klasaksie teen steenkoolmyne.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.48
23 Aug, 18:11
-1.64 %
EURZAR
20.07
23 Aug, 18:11
-1.40 %
GBPZAR
23.49
23 Aug, 18:11
-1.72 %
BTCUSD
26,129.31
23 Aug, 18:11
1.88 %
Current Value Move %
JSE ALSI
74,023
23 Aug 00:00
1.02%
S&P500
4,387.55
22 Aug, 0:00
-0.28%
Dow Jones
34,288.83
22 Aug, 0:00
-0.51%
BRENT
83.30
23 Aug, 18:01
-0.56%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa