In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Is Transnet by ’n draaipunt?: Andre Pillay – groeptesourier, Transnet Absa PMI duik in die hek: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) RCL Foods se wins spring en verklaar ’n dividend: Rob Field – finansiële hoof, RCL Foods Tegnologie en diere: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |