In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal SA staatseffekte verswak weer tot Covid-vlakke: Deon Kohlmeyer – ontleder, RMB Vervaardigingsvlakke gly tot sy swakste vlak in meer as twee jaar: Hugo Pienaar hoofekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing Transnet se Portia Derby het bedank. Wat nou?: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Jou battery vir beurtkrag is ‘n groot kopseer vir Eskom: Dr Arnold Rix – Scatec Solar voorsitter in fotovoltaïese stelsels, Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, Stellenbosch Universiteit Google is 25 jaar oud: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, en verbonde aan die Londense Sakeskool |