‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 30 Maart 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Jou maandelikse verbandbetaling is nou 35% hoër as in 2021: Ettienne Le Roux – hoofekonoom, Rand Merchant Bank

Die formule waardeur die prys van Brent-ruolie bepaal word, gaan verander.  Dis dalk goeie nuus: Kevin Baart – hoof van strategiese projekte en regulering, die Suid-Afrikaanse Petroleumbedryfsvereniging (Sapia)

Die kabinet keur ‘n nuwe wet goed wat tot mededinging in die elektrisiteitsbedryf kan lei: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport

Seacom was die pionier vir ondersese breëband-kabels en het ‘n kabelontploffing ingelei: Oliver Fortuin – uitvoerende hoof, SEACOM

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29ste Maart 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29ste Maart 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb
Bitcoin gaan binne ‘n jaar halveer. Wat beteken dit?
Bitcoin gaan binne ‘n jaar halveer. Wat beteken dit?
Tinus de Jager
Christo de Witt, hoof van bedrywighede by Luno Afrika gesels oor bitcoin wat binne ‘n jaar gaan halveer en wat dit beteken.
Absa sê landbou is steeds 'n goeie besigheid
Absa sê landbou is steeds 'n goeie besigheid
Tinus de Jager
Marlene Louw, senior ekonoom by Absa AgriBusiness gesels oor landbou wat steeds ‘n goeie besegheid is.
Hoë kospryse word nou ondersoek
Hoë kospryse word nou ondersoek
Tinus de Jager
Sipho Ngwema, hoof van Kommunikasie by die Mededingingskommissie gesels oor die hoë kospryse wat hulle ondersoek.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.86
30 Mar, 17:15
-1.32 %
EURZAR
19.46
30 Mar, 17:17
-0.76 %
GBPZAR
22.08
30 Mar, 17:15
-0.78 %
BTCUSD
28,439.20
30 Mar, 17:15
0.51 %
Current Value Move %
JSE ALSI
76,705
30 Mar 00:00
0.29%
S&P500
4,027.81
29 Mar, 0:00
1.42%
Dow Jones
32,717.60
29 Mar, 0:00
1.00%
BRENT
78.34
30 Mar, 17:14
1.11%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa