In ateljee: Ryk van Niekerk Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Jou verbandpaaiement is nou 40% hoër as in 2021: Ettienne Le Roux – hoofekonoom, Rand Merchant Bank Beleggers laat val SA aandele soos warm patatte: Piet Viljoen – voorsitter, RECM Gold Reef City beleef sy beste jaar ooit: Chris du Toit – uitvoerende hoof, Tsogo Sun Gaming Tegnologie laat landbou gedy: Abrie Rautenbach – hoof, Absa AgriBusiness Hoeveel weet “gewone” huishoudings van beleggings?: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA |