In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Omri Thomas ‐ uitvoerende hoof, Abax Investments JSE soek die eienaars van R4.5 miljard se onopgeëiste dividende: Ursula Du Plooy – direkteur, JSE Die nuwe bemagtigingsregulasies lyk baie beter as die oues: Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr Meer mense móét aftree, selfs as hulle langer wil werk. Dit het groot aftreeimplikasies: Tobie van Heerden – uitvoerende hoof, 10 x Investments Kenners antwoord luisteraarsvrae: Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth & Omri Thomas – uitvorende hoof, Abax |