‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Vrydag, 17 November 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Jy gaan al hoe meer laaistasies vir elektriese motors in SA sien: Andries Malherbe – medestigter, Zero Carbon Charge

Hoeveel effektetrusts dink jy is in SA aan beleggers beskikbaar?: Sunette Mulder – senior beleid adviseur, Asisa

Kenners antwoord luisteraarsvrae: Ian Scott – hoof van vaste inkomste, Momentum Beleggings & Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Inernasionaal & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16de November 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16de November 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Van die JSE se verhandelingsvloer tot die berge by Hermanus
Van die JSE se verhandelingsvloer tot die berge by Hermanus
Ryk van Niekerk
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan.
Jy moet só oor buitelandse blootstelling dink
Aangebied deur Ninety One
Jy moet só oor buitelandse blootstelling dink
Ryk van Niekerk
Hannes van den Berg, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor buitelandse blootstelling.
Eskom werk baie hard aan sy transmissienetwerk
Eskom werk baie hard aan sy transmissienetwerk
Ryk van Niekerk
Ronald Marais, senior bestuurder vir netwerkbeplanning by Eskom gesels oor Eskom se transmissienetwerk.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.38
17 Nov, 17:05
0.07 %
EURZAR
19.98
17 Nov, 17:05
0.22 %
GBPZAR
22.83
17 Nov, 17:05
0.10 %
BTCUSD
35,949.43
17 Nov, 17:05
-0.04 %
Current Value Move %
JSE ALSI
73,975
17 Nov 00:00
0.32%
S&P500
4,508.24
16 Nov, 0:00
0.12%
Dow Jones
34,945.47
16 Nov, 0:00
-0.13%
BRENT
78.85
17 Nov, 16:52
1.62%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa