‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 1 Augustus 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Fabrieke verloor stroom: Hugo Pienaar hoofekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing

Die handelsbalans laat ekonome skrik: Dr. Elna Moolman – ekonoom, Standard Bank

Jy gaan binnekort sien hoeveel van die geld wat jy vir kitskosbetaal, na die  restaurant toe gaan: Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie, Werksmans Prokureurs

Alexforbes spaar R160 miljoen deur werknemers van die huis af te laat werk: Carina Wessels – groepbestuurder: bestuur, reg en nakoming, Alexforbes

Hoe lyk graanpryse nou nadat Rusland verdere uitvoer uit Ukraīne verbied: Heleen Viljoen – ekonoom, Graan SA

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 31 ste Julie 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 31 ste Julie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Nuwe tegnologie laat siggestremdes gedy
Nuwe tegnologie laat siggestremdes gedy
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation gesels oor 'n nuwe tegnologie vir siggestremdes.
Huiswerkers verdien net R2900 per maand
Huiswerkers verdien net R2900 per maand
Ryk van Niekerk
Luke Kannemeyer, besturende direkteur van SweepSouth gesels oor hulle jaarlikse huiswerker navorsing.
Suid-Afrikaanse huishoudings het reeds 4400MW se sonpanele op hulle dakke installeer
Suid-Afrikaanse huishoudings het reeds 4400MW se sonpanele op hulle dakke installeer
Ryk van Niekerk
DeVilliers Botha, woordvoerder en raadslid van SAPVIA, en uitvoerende hoof van Solareff gesels oor die statistieke van Suid-Afrikaanse huishoudings se sonpanele.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.24
01 Aug, 17:28
2.21 %
EURZAR
19.99
01 Aug, 17:28
1.99 %
GBPZAR
23.25
01 Aug, 17:28
1.63 %
BTCUSD
28,762.54
01 Aug, 17:28
-1.60 %
Current Value Move %
JSE ALSI
78,642
01 Aug 00:00
-0.43%
S&P500
4,588.96
31 Jul, 0:00
0.15%
Dow Jones
35,559.53
31 Jul, 0:00
0.28%
BRENT
84.58
01 Aug, 17:16
-0.81%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa