‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 8 November 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Ford gaan sy nuwe hibridiese Ranger in SA vervaardig: Neale Hill – president, Ford Suid-Afrika

A2X is besig om ’n werklike mededinger van die JSE te word: Kevin Brady – uitvoerende hoof, A2X

Hoe gesond is die verhouding tussen korporatiewe belastingbetalers en die Inkomstediens?: Elle-Sarah Rossato – belastingkontroversie en dispuutbeslegtingsvennoot, PwC Suid-Afrika

Jy kan nou jou (Balwin) woonstel vir ’n nuwe een “inruil”: Steve Brookes – uitvoerende hoof, Balwin Eiendomme

SA kry sy eie kriptogeldeenheid: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 07de November 2023
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 07de November 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Wat is ’n multi-bestuurder benadering?
Aangebied deur PSG Wealth
Wat is ’n multi-bestuurder benadering?
Ryk van Niekerk
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos gesels oor ’n multi-bestuurder benadering.
Die Kaapse hawe is die grootste risiko vir die varsproduktebedryf in SA
Die Kaapse hawe is die grootste risiko vir die varsproduktebedryf in SA
Ryk van Niekerk
Anton Kruger, voorsitter van Fruit SA en uitvoerende hoof van die Fresh Produce Exporters' Forum gesels oor die logistieke probleme by die Kaapse hawe en moontlike oplossings.
Die privaatsektor speel reeds ’n groot rol om Transnet te help
Die privaatsektor speel reeds ’n groot rol om Transnet te help
Ryk van Niekerk
Anton Potgieter, uitvoerende hoof van The Logistics Group gesels oor hulle bedrywighede en hul verhouding met Transnet.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.51
08 Nov, 17:13
1.07 %
EURZAR
19.78
08 Nov, 17:13
0.84 %
GBPZAR
22.71
08 Nov, 17:13
0.71 %
BTCUSD
35,211.45
08 Nov, 17:13
-0.79 %
Current Value Move %
JSE ALSI
72,318
08 Nov 00:00
1.04%
S&P500
4,378.38
07 Nov, 0:00
0.28%
Dow Jones
34,152.60
07 Nov, 0:00
0.17%
BRENT
81.04
08 Nov, 17:00
-0.35%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa