RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Woensdag, 15 Januarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS SA kry gou ’n nuwe staatsbeheerde maatskappy vir water: Leon Basson – voorsitter, Parlementêre portefeuljekomitee oor water Sanitation FlySafair reageer op eienaarskap-beslissings: Kirby Gordon – bemarkingshoof, FlySafair Kaapstad is die “beste” stad in die wêreld – Time Out: Geordin Hill-Lewis – burgemeester, Kaapstad Die staat en vakbonde kan gou loonooreenkoms sluit: Frikkie De Bruin hoofsekretaris Bedingingsraad vir die Openbare Sektor (PSCBC) Dié kriptogeldeenheid het verlede jaar stof in Bitcoin se oë geskop: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |
|
|
| | | Landbou | SA voer die eerste keer in sewe jaar mielies in | Ryk van Niekerk | Suid-Afrika het vir die eerste keer sedert 2017 witmielies ingevoer. Ryk van Niekerk gesels met dr. André van der Vyver, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesadehandelaars (Sacota), oor hierdie skeepsvrag mielies en die mielieproduksie in SA. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.79 15 Jan, 17:57 | -0.73 % | EURZAR | 19.35 15 Jan, 17:57 | -0.66 % | GBPZAR | 23.02 15 Jan, 17:57 | -0.20 % | BTCUSD | 99,253.30 15 Jan, 17:55 | 2.95 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 83,515 15 Jan 00:00 | 1.69% | S&P500 | 5,842.91 14 Jan, 0:00 | 0.11% | Dow Jones | 42,518.28 14 Jan, 0:00 | 0.52% | BRENT | 80.93 15 Jan, 17:44 | 0.74% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏