In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Inflasie kruip op tot 3,2%: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Kaapstad koop reeds R50 miljoen se elektrisiteit van inwoners: Geordin Hill-Lewis – burgemeester, Kaapstad Wat gebeur by die G20-beraad?: Martie Janse van Rensburg – tussentydse voorsitter, Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika (DBSA) Vrystaat Landbou verduidelik hoekom dit lede vra oor AfriSA: Francois Wilken – boer en president, Vrystaat Landbou Grootste kriptodiefstal ooit!: Christo de Witt – hoof, Luno Suid-Afrika |