In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – Hoof van beleggingsnavorsing ,FNB Wealth and Investments Kaapstad wil die grondwetlikheid van die nuwe Wet op Openbare Aankope toets: Geordin Hill-Lewis – Burgemeester van Kaapstad Premier Foods se wins spring met 30%: Kobus Gertenbach – Uitvoerende hoof, Premier Foods Goodyear sluit na 78 jaar sy fabriek in Port Elizabeth: Denise van Huyssteen – Uitvoerende hoof, NMBBC Is dit weer tyd om na buitelandse beleggings te kyk? Pasop en doen dit net vir die regte redes: Jac de Wet – PSG Wealth Dié alge is dalk ’n oplossing vir SA se rioolprobleme: Dr Yolandi Schoeman – UFS |