View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    2 Jun 2020
 

In ateljee: Tinus de Jager- Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Kan die konsepplan wat die rondte doen die SAL red? Dr Joachim Vermooten – vervoerekonoom

Mediclinic se winssyfers kry ‘n klap: Dr Ronnie van der Merwe – uitvoerende hoof, Mediclinic

Sasolaandele klim skerp en die olieprys is ook op: Wilhelm Hertzog – stigtersvennoot en fondsbestuurder, Rozendal Partners

Jy kan nog nie gaan jag nie: Andre van der Westhuyzen – voorsitter, SA Wingshooters

Ons moet eet, maar dit lyk of die virus ook landbou raak: Abrie Rautenbach – hoof van ABSA se Agribusiness

 

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Hoe moet jy jou kontantvloei bestuur?
1 Jun 2020  /  Rita Cool – finansiële beplanner, Alexander Forbes. LUISTER IN APP
Listen Live Link Elon Musk sit ‘n man in die ruimte en dit verander Nasa se besigheidsmodel
1 Jun 2020  /  Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool LUISTER IN APP
Listen Live Link Die informele sektor sê nee dankie vir maklike lenings
1 Jun 2020  /   Theo Vorster – Galileo Capital LUISTER IN APP
Listen Live Link Jy moet dalk meer opdok vir voorafbetaalde krag
1 Jun 2020  /  Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport LUISTER IN APP
Listen Live Link Wat gebeur met die sakewêreld in Vlak 3?
1 Jun 2020  /   Jan van Niekerk – portefeuljebestuurder, RECM LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Sluit aan by Moneyweb vir
R63 'n maand, of R630 'n jaar
en verkry toegang tot die nuutste, insiggewende stories oor die finasiële wêreld deur kwaliteit joernalistiek te ondersteun.
Maak beter beleggingskeuses.
Sluit hier aan, kanselleer enige tyd.