In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Kan koper Suid-Afrika se nuwe goed word?: Jan Nelson – uitvoerende hoof, Copper 360 Kan die regering se nuwe energieplan beurtkrag vinnig afskakel?: Chris Yelland – onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur, EE Business Intelligence Vervaardigers is verbasend positief oor 2024: Lisette IJssel de Schepper – senior ekonoom, Buro vir Ekonomiese Navorsing Oppas vir Elon Musk se beloftes om binne ’n maand R4700 in R300 000 te verander – dis ’n skelmstreek!: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital SpaceX wil jou selfoon in ’n satellietfoon verander: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |