‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 18 Junie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen

Hoe gaan die elektrisiteitbedryf oor ’n dekade of twee in SA lyk?: Jan Oberholzer – voormalige bedryfshoof, Eskom

Kayalami met R180 miljoen opgeknap om ’n Grand Prix na SA te lok: Toby Venter – eienaar, Kyalami Grand Prix-renbaan

Selfs uitstekende maatskappye kan te duur wees: Tim Acker – portefeuljebestuurder, Allan Gray Stable Fund

Israelse kuberkrakers steel $90 miljoen van Iranse kriptoplatform: Christo de Wit – hoof, Luno Suid-Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17 Junie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 17 Junie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
SA beesvleisbedryf sal net volhoubaar wees as meer vleis uitgevoer word
Landbou
SA beesvleisbedryf sal net volhoubaar wees as meer vleis uitgevoer word
Ryk van Niekerk
Gerhard van der Burgh van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) sê die beesvleisbedryf stagneer sonder markontwikkeling.
Dink mooi as jy vir jou kinders of kleinkinders belê of spaar
Aangebied deur PSG Wealth
Dink mooi as jy vir jou kinders of kleinkinders belê of spaar
Ryk van Niekerk
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, gesels oor finansiële beplanning en beleggings vir kinders se toekoms.
Hoekom moet ongebruikte databondels verval?
Hoekom moet ongebruikte databondels verval?
Ryk van Niekerk
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, sê dit is ongelooflik kompleks om hierdie produkte in ’n mark soos Suid-Afrika te prys.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.94
18 Jun, 17:27
-0.27 %
EURZAR
20.67
18 Jun, 17:27
0.04 %
GBPZAR
24.17
18 Jun, 17:27
0.25 %
BTCUSD
104,765.60
18 Jun, 17:27
0.19 %
Current Value Move %
JSE ALSI
94,993
18 Jun 00:00
0.35%
S&P500
5,982.72
17 Jun, 0:00
-0.84%
Dow Jones
42,215.80
17 Jun, 0:00
-0.70%
BRENT
75.05
18 Jun, 17:15
-2.55%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa