View this email in your browser RSG Geldsake 5 April 2022
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    5 Apr 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van belegginsnavorsing, FNB Wealth and Investment

Klein ondernemings is verheug oor verslapping van laaste inperkingmaatreëls: Dennis Pretorius – uitvoerende hoof, Sakekamer en Toerisme aan die Wesrand

Nersa stel voor plaaslike owerhede moet elektrisiteitstariewe met net 7,5% opstoot: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport

FNB begin al hoe meer op leefstyl fokus: Johan Moolman – uitvoerende hoof, eBucks Rewards

Grondwater erg besoedel weens die vervalling van riool en waterinfrastruktuur: Dr. Gerhard Verdoorn – bedryfsbestuurder, CropLife

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Osoon kan jou gesond hou, sonder dat jy deur jou nek moet betaal
4 Apr 2022  /  Izak Adendorff – uitvoerende hoof, Innovatics. LUISTER IN APP
Listen Live Link Moet jy jou eiendom (ten duurste) hersoneer as jy ‘n Air B&B bedryf?
4 Apr 2022  /  Dirk Malherbe – Vennoot, Attwell Malherbe and Associates LUISTER IN APP
Listen Live Link Só word die wisselkoers in die praktyk bepaal
4 Apr 2022  /  Gert Visser – hoofbedryfsbeampte, RMB. LUISTER IN APP
Listen Live Link Is daar nog ‘n toekoms vir beleggingsbeheermaatskappye?
4 Apr 2022  /  Alwyn van der Merwe – belegginsdirekteur, Sanlam privaat welvaart. LUISTER IN APP
Listen Live Link Is Moody’s se besluit ‘n draaipunt?
4 Apr 2022  /  Lullu Krugel – ekonoom, PwC. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.