In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Goudprys laat DRD-wins blink: Niël Pretorius – uitvoerende hoof, DrDGold Kleuterzone se Bougas reageer op kommer oor sakemodel: Anthonie Bougas – stigter, KleuterZone & Dawie Klopper – welvaartbestuurder en beleggingsekonoom, PSG Wealth So werk belasting-oesting: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Nuwe snoetsskandering kan diefstal van beeste verlaag: Bian Jooste – voorsitter, ID-Scan-direksie |