‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Maandag, 3 Maart 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

JSE beleef ’n goeie jaar so beleggers skielik weer in SA belang stel: Leila Fourie – uitvoerende hoof, Johannesburg Stock Exchange (JSE)

Newcastle staal hom vir Amsa-sluiting: Morne Seaman – president, Newcastle Sakekamer

Natuurrampe raak ’n al hoe groter risiko vir Santam: Wikus Olivier – finansiële hoof, Santam

Kleuterzone se uitvoerende hoof bedank en daar is probleme met aandeelhouersertifikate: Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb

Amazon-hommeltuie is nie in dié dorp welkom: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28 Februarie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28 Februarie 2025
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb.
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Persoonlike Finansies
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Tinus de Jager
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, en Rita Cool, hoof van individuele adviesstrategie by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
Nuwe, en meer infrastruktuur is nodig om water by Johannesburg se inwoners te kry
Nuwe, en meer infrastruktuur is nodig om water by Johannesburg se inwoners te kry
Tinus de Jager
'Ons bestuur nie die waterreserwes behoorlik nie, omdat ons nie vir gebruikers sê dat hulle beperk is nie': Prof Mike Muller – besoekende adjunkprofessor, Wits se Bestuurskool en voormalige direkteur-generaal, departement van water en sanitasie.
‘n Nuwe indeks om te wys of jy tevrede is met die diens wat jy kry
‘n Nuwe indeks om te wys of jy tevrede is met die diens wat jy kry
Tinus de Jager
Prof Adré Schreuder van die Universiteit van Pretoria gesels oor die Customer Experience-indeks.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.58
03 Mar, 18:03
-0.59 %
EURZAR
19.48
03 Mar, 18:03
0.41 %
GBPZAR
23.58
03 Mar, 18:03
0.41 %
BTCUSD
90,166.60
03 Mar, 18:03
-4.23 %
Current Value Move %
JSE ALSI
87,565
03 Mar 00:00
1.89%
S&P500
5,954.50
28 Feb, 0:00
1.59%
Dow Jones
43,840.91
28 Feb, 0:00
1.39%
BRENT
72.46
03 Mar, 17:50
-0.78%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa

 ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏ ͏  ͏  ͏  ͏