In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: JB Smith – besturende direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management Beurtkrag en Transnet laat die SA ekonomie agteruit boer: Christie Viljoen – ekonoom, PwC Koeberg kan aanstaande jaar doodstil staan: Peter Bester – programbestuurder, Nasionale Kernreguleerder (NKR) vir kernkragstasies Tweepot-stelsel tree nou eers in September in werking: Adri Messerschmidt – senior beleidsadviseur, Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) Moenie die “Santa Clause Rally” mis nie…: Abrie Grobler – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria-Oos SA voer die eerste keer sojabone na China uit: Dr André van der Vyver – uitvoerende direkteur, Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesade-handelaars (Sacota) |