In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Lae steenkoolprys en Transnet knou Thungela wins, dividend: Deon Smith – finansiële hoof, Thungela Die JSE se wins groei, hoewel die aantal noterings kwyn: Leila Fourie – uitvoerende hoof, JSE Stadio doen stadig maar seker sy noteringsbeloftes gestand: Chris Vorster – uitvoerende hoof, Stadio Kom daar werklik 30% van emigrante terug SA toe?: Bronwyn Williams – toekomskundige, Flux Trends SpaceX is besig om ’n spioenasie satelliete namens die VSA te ontplooi: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |