In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb VSA syfers rem die wêreld se beurse terug: Mia Kriegler – direkteur batebestuur, Kruger Internasionaal Krediet- en uitvoersyfers daal in Maart: Dawie Roodt – hoofekonoom, Efficient Group Die mynbedryf vra vir dringende wetgewinghervorming: Dawid van Wyk – mynbouontleder Hoe raak Trump se ommeswaai ons onderdeeluitvoere?: Renai Moothilal – bestuurshoof, NAACAM Europese motorhandelaars maak afsetpunte toe in Suid-Afrika: Henry Botha – hoof van strategie en analise, Absa Voertuigfinansiering Amazon sit nou sy sateliete ook in die ruimte: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Bitcoin klim Witsand se duine: Christo de Wit – hoof, Luno Suid-Afrika |