View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    20 Oct 2022
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Clicks se aandeel styg skerp na sy winsverslag vandag bekend gemaak word: Bertina Engelbrecht – bestuurshoof, Clicks

Witboordjiemisdaad in die banksektor daal, maard die geldwaarde van die misdade styg: Reana Steyn – bankombudsman

ArcellorMital maak weer spoorstawe in Mpumalanga: Kobus Verster – bestuurshoof ArcelorMittal

Tinus drink koffie met Pieter de Witt: Pieter de Witt – finansiële direkteur van Afrimat

Kripto word nou in Suid-Afrika gereguleer: Marius Reitz – bestuurder Luno Afrika

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                  

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 19de Oktober 2022
19 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Google aanvaar nou kriptobetalings
19 Oct 2022  /  Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor Google wat nou kriptobetalings aanvaar en of dit nie dalk gevaarlik kan wees nie. LUISTER IN APP
Aan jou gebied deur PSG Wealth
Listen Live Link Inflasie kan jou beleggings baie seer maak
19 Oct 2022  /  Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos gesels oor die effek van inflasie op beleggings. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die inflasiekoers daal vir die tweede agtereenvolgende maand, maar kos- en vervoerpryse bly pla
19 Oct 2022  /  Johan Gouws, hoof van advies by Sasfin Wealth gesels oor die inflasiekoers wat daal, asook vervoer en voedselpryse wat styg. LUISTER IN APP
Listen Live Link Sasol en ArcelorMittal SA werk saam om groen waterstof te gebruik
19 Oct 2022  /  Aldrich Louis, algemene bestuurder van ArcelorMittal SA gesels oor wat die ooreenkoms behels en of hierdie opsie duurder sal wees. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.