‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 16 April 2024
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments

DSTV en die SAUK mag vir eers nie meer dié ooreenkomste sluit nie: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband

Kuberkrakers slaan toe op Itac: Prof Basie von Solms – navorsingsprofessor in Kubersekuriteit, Sentrum vir Kuberveiligheid, Universiteit van Johannesburg

Die R15 miljard Zimbali Lakes-ontwikkeling mik hoog: Werner Burger – meesterontwikkelaar, Zimbali Lakes-oord & uitvoerende hoof, IFA hotelle en vakansieoorde

Maak seker altwee gades weet wat in die huishouding se finansies aangaan: Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos

Tiger Brands spandeer R300 miljoen om grondboontjiebotter te vervaardig: Tjaart Kruger – uitvoerende hoof, Tiger Brands

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15de April 2024
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15de April 2024
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Die sekuriteitskamera wat inbrekers met mening wegjaag
Die sekuriteitskamera wat inbrekers met mening wegjaag
Ryk van Niekerk
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor 'n nuwe sekuriteitskamera.
Grootste plesierboot ooit kom in Durban aan
Grootste plesierboot ooit kom in Durban aan
Ryk van Niekerk
Ross Volk, besturende direkteur van MSC Cruises Suid-Afrika gesels oor MSC wat skepe na SA stuur om die Roisee te vermy.
DME wil ambagsmyners lisensieer
DME wil ambagsmyners lisensieer
Ryk van Niekerk
Grant Mitchell, hoof van die Mineraleraad se junior en opkomend mynwerkers lessenaar gesels oor die regering se planne om onwettige mynbou te verminder.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
19.02
16 Apr, 16:54
0.21 %
EURZAR
20.22
16 Apr, 16:54
0.26 %
GBPZAR
23.67
16 Apr, 16:54
0.33 %
BTCUSD
62,175.85
16 Apr, 16:54
-1.72 %
Current Value Move %
JSE ALSI
72,913
16 Apr 00:00
-2.15%
S&P500
5,061.82
15 Apr, 0:00
-1.20%
Dow Jones
37,735.11
15 Apr, 0:00
-0.65%
BRENT
89.83
16 Apr, 16:40
-0.63%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: editor@moneyweb.co.za
Advertensies: tracyp@moneyweb.co.za
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op help@moneyweb.co.za






This email was sent to newsletter@newslettercollector.com
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa