In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Lesotho-hooglandskema gaan sluit vir instandhouding: Livhuwani Mabuda – waarnemende adjunk-direkteur-generaal vir infrastruktuur, departement van water en sanitasie Kusile gaan drie eenhede afskakel nadat ’n skoorsteen weens ’n tekort aan instandhouding omgeval het: Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport Meer en meer werknemers dring aan op meer geld as hulle van die kantoor móét werk: John Loos – eiendomsekonoom, FNB Google kan sien wie jou bel: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |