View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    9 Oct 2020
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Goudaandele staan uit bo die res vanmiddag na die goudprys met meer as 2% styg
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Landbank vra die regering vir nog R10 miljard: Dr. John Purchase – uitvoerende hoof, Agbiz

Waar gaan nuwe werk vandaan kom? Professor Cecile Nieuwenhuizen – voorsitter van die Leerskool in Entrepreneurskap by die Universiteit van Johannesburg

Soek die regte vennoot om jou finansiële doelwitte te bereik: Marise Bester – kleinhandelspesialis, Allan Gray

Beleggingskenners beantwoord luisteraars se vrae: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link PSG Konsult verklaar ‘n tussentydse dividend
8 Oct 2020  /  Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Konsult LUISTER IN APP
Listen Live Link Beurtkrag kan oor ‘n jaar (amper) iets van die verlede wees
8 Oct 2020  /  André de Ruyter – uitvorende hoof, Eskom LUISTER IN APP
Listen Live Link Die regering belowe ‘n meer doeltreffende stelsel om myn- en eksplorasielisensies toe te ken
8 Oct 2020  /  Bernard Swanepoel – voorsitter, Joburg Indaba LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig: Spur Groep, Long4Life en Raubex handelsverklaring
8 Oct 2020  /  Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners LUISTER IN APP
Listen Live Link Ryk drink koffie met Johan Minnie
8 Oct 2020  /  Groepsbestuurder: kliënte- en adviseur-ervaring, Liberty SA LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.