View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    21 Oct 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Long4Life “oorleef” die grendeltyd met R800 miljoen in die bank en geen skuld: Brian Joffe – uitvoerende hoof, Long4Life

Die Landbank het nóg R18 miljard nodig: Christo van der Rheede – uitvoerende direkteur, Agri SA

Die pandemie versnel die verandering van die wêreld se arbeidsmag: Prof Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool

SA se eerste beleggingsgeleentheid in hernieubare energie, infrastruktuur:  Mia Kruger – direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal

‘n Nuwe aanlynskool wil met tegnologie onderwys verander: Kobus Louw – uitvoerende hoof, Digemy 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Pick n Pay verklaar twee dividende ondanks laer wins
20 Oct 2020  /  Lerena Olivier – finansiële hoof, Pick n Pay LUISTER IN APP
Listen Live Link Wanneer word kriptogeldeenhede gereguleer?
20 Oct 2020  /  Wiehann Olivier - vennoot by die ouditafdeling, Mazars in Suid-Afrika LUISTER IN APP
Geborg deur Fendt 'n trotse AGCO-handelsmerk
Listen Live Link ‘n Interessante beleggingsgeleentheid doen hom voor in die landboubedryf
20 Oct 2020  /  Frans Cronje - streeksverkoopsbestuurder Suid-Afrika vir Fendt en Valtra LUISTER IN APP
Listen Live Link Vlieghengelaars kan asem haal oor forelle
20 Oct 2020  /  Gerrie van der Merwe – voorsitter, TroutSA LUISTER IN APP
Geborg deur Finbond Mutual Bank
Listen Live Link Markoorsig: Sasol verloor bykans 21% in 7 verhandelingsdae
20 Oct 2020  /  Jaco Eagar – welvaartbestuurder, Rand Swiss LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.